Dyslexia

“Ek het betrokke geraak by die Rooi Appel disleksie assosiasie in 2015.

Disleksia in die Wes Kaap

Ek is op die direksie vir Disleksia in die Wes Kaap. Ek doen gereelde disleksie bewuswording werkswinkels om die onderwyseresse by te staan met aanpassings en akkommodasies in die klaskamers. Disleksie is ‘n breindisfunksie wat nie afgeleer kan word nie. Vir dié rede volg ons ‘n multidissiplinêre aanslag wat arbeidsterapeute, opvoedkundige sielkundiges, spraak terapeute en oudioloë insluit.

Stark-Griffen Dyslexia Test

The Stark-Griffen Dyslexia Test was approved as the only standardised diagnostic assessment tool for South African learners by the Health Professional Council of South Africa. The department of health and the Department of Education require this approval for diagnostic purposes and for the management of Dyslexia.

Ek verkoop ook die Yes I can boekreeks by die praktyk. Dit is ‘n write -and -wipe boek wat kinders help met oa: tel, maal tafels, woordsomme, klinkers, deel somme en plus somme. Die reeks is beskikbaar in Afrikaans, Engels en Zulu, Setswana en IsiXhosa. Die reeks is ontwerp en ontwikkel deur WiWillemien Du Toit wat self ook disleksies is en ‘n wonderlike sukses verhaal het om te vertel.

Subscribe to our mailer

Name(Required)